072 270 3461   info@rchiledefrance.co.za  
Goeie pryse op karkaskompetisie

Goeie pryse op karkaskompetisie

 

Deur Johan van der Merwe
1 Junie 2017

’n Ile de France-karkas van 22.3kg het meer as R31 000 verdien op Landbouweekblad se Royal-­skou-karkaskompetisie.

Die jaarlikse karkaskompetisie by die Royal Skou in Pietermaritzburg het weer vir groot opwinding gesorg toe die wenkarkas vir R1350 per kilogram opgeveil is. Landbouweekblad is ‘n borg van die kompetisie.

Die wenkarkas van me. Regina Harmse van die RCH Ile de France-stoet naby Ermelo het ’n telling van 99.37% volgens die Samic-beoordeling behaal.

Die grootste kopers van die aand, die Oysterbox-restaurant in Durban, wat onder meer die wenkarkas vir R31 455 gekoop het, was verantwoordelik vir meer as die helfte van die aand se omset van ’n raps meer as R235 000.

Die hoofsjef van die Oysterbox, mnr. Kevin Joseph en mnr. Wayne Coetzer, hoofbestuurder van die Oysterbox-hotel, het vir niks teruggestaan met die bieëry vir die wenkarkas nie.

“Ons beskou onsself as die toprestaurant in die land en daarom soek ons die topkarkasse in die land,” het Joseph na die veiling gesê.

Die beste beeskarkas op  die skou was ’n Bonsmara van die Mtubatuba Mini Farms en is vir R70/kg aan die Oysterbox opgeveil. Die wen varkkarkas was van PIC genetika en geteel deur mnr. Gerd Baum van die Joseph Baynes Estate en is ook deur die Oysterbox teen R30/kg gekoop.



ARTICLE INDEX  BACK TO TOP

© RCH Ile de France. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of RCH Ile de France.
The previous generation Rolex Submariner still used aluminum bezel inserts, and rolex replica in comparison to the more modern ceramic ones, they are almost barbaric. Flat and easy to rolex replica sale scratch aluminum bezel inserts should not be found in anything but inexpensive watches these days. Some people, of course, omega replica sale have a fondness for the older aluminum-style bezel (or even some of the plastic ones, from a really long time ago). Those people are clearly rolex replica sale turning a blind eye to the impressive design, precision cut markers, and scratch resistance properties of a ceramic bezel. Also, sorry folks, in 30 years the Cerachrom bezel isn't going to "patina." It will stay the same glossy rolex replica uk black color it is when you buy it. Inside the Rolex Submariner 114060 is the totally in-house made caliber 3130 hublot replica uk automatic. It is an utterly well-made, no nonsense workhorse of the highest caliber (no pun rolex replica sale intended) that just tells the time.