072 270 3461   info@rchiledefrance.co.za  
RCH Ile de France Toekennings

RCH ILE DE FRANCE TOEKENNINGS:

2021 INTERRAS SLAGLAMKOMPETISIE:

Op 20 Augustus 2021 wen RCH Ile de France Stoet ‘n Nasionale Interras Slaglamkompetisie

Kampioen Slaglam aan die haak

Reserwe Kampioen Slaglam aan die haak

Kampioen Groep lammers aan die haak

Reserwe Kampioen groep lammers aan die haak
 

2021 INTERRAS SLAGLAMKOMPETISIE
2021 INTERRAS SLAGLAMKOMPETISIE
2021 INTERRAS SLAGLAMKOMPETISIE

 

2020 NAMPO/ALFA INTERRAS SLAGLAMKOMPETISIE:

KROONSTAD

Hierdie kompetisie is so bietjie anders aangebied die jaar, daar was ook geen op die hoef beoordeling nie, aanpassings is gemaak ter wille van COVID-19

RCH Reserwe Kampioen groep aan die haak.

2020 SAMIC NASIONALE INTERRAS SLAGLAMKOMPETISIE TOEKENNINGS:

PRETORIA

Op 27 Oktober 2020 tydens die Nasionale Karkaskompetisie prysuitdelingsfunksie wat deur SAMIC in Pretoria aangebied is, ontvang 'n groep RCH lammers 'n 3de plek met 'n punt van 96.65%.

 SAMIC NASIONALE SLAGLAMKOMPETISIE
SAMIC NASIONALE SLAGLAMKOMPETISIE
SAMIC NASIONALE SLAGLAMKOMPETISIE

 

2019 ALFA EXPO TOEKENNINGS:

PARYS

STAMBOEK TOEKENNING

RCH ontvang 'n Elite Silwer Toekenning van Stamboek in die Elite Kleinvee teler van die Jaar-toekennings

TAU VOERE INTERRAS SLAGLAMKOMPETISIE

RCH is baie trots op die prestasies behaal tydens Alfa Expo se Slaglamkompetisie aangebied deur Tau Voere in Parys.

  • Kampioen Enkellam aan die haak (Lewendige gewig 42kg, karkas 23.3kg = 55.47%).

RCH het skoonskip gemaak tydens op die hoef beoordeling in die Tau Voere slaglamkompetisie by die Alfa Expo.

  • Kampioen enkellam
  • Reserwe Kampioen enkellam
  • Kampioen groep lammers
  • Reserwe Kampioen groep lammers
 2019 ALFA EXPO TOEKENNINGS
2019 ALFA EXPO TOEKENNINGS
2019 ALFA EXPO TOEKENNINGS
2019 ALFA EXPO TOEKENNINGS

 

2019 STANDERTON SKOU:

Ooie

  • Senior Kampioen Ooi – RC14209
  • Groot Kampioen Ooi – RC14209

Ramme

  • Senior Kampioen Ram – RC15447
  • Reserwe Senior Kampioen Ram – RC17344
  • Groot Kampioen Ram – RC15447

2019 KRAGDAG TOEKENNINGS:

CULLINAN

  • Kampioen Groep aan die haak 
  • Reserwe Kampioen enkellam aan die haak
  • Reserwe Kampioen enkellam op die hoef

2019 ROYAL SKOU:

PIETERMARITZBURG

Ooie

  • Senior Kampioen Ooi – RC14209
  • Reserwe Senior Kampioen Ooi – RC17242
  • Groot Kampioen Ooi – RC14209

Ramme

  • Junior Kampioen Ram – RC18029
  • Senior Kampioen Ram – RC15447
  • Reserwe Senior Kampioen Ram – RC17125
  • Groot Kampioen Ram – RC15447
  • Reserwe Groot Kampioen Ram – RC17125

Ontvang toekenning vir Teler met die meeste punte

Reserwe Supreme Interras Kampioen Ram op die Skou – RC15447

 

Slaglam op die hoef onder 40kg:

  • Groep van 4 – 1ste asook reserwe groep
  • Enkel lammers – 1ste, 2de en 3de plek

Slaglam op die hoef bo 40kg:

  • Groep van 4 – 2de plek
  • Enkel lammers – 2de plek
  • Kampioen slaglam op die hoef

Slaglam aan die haak:

  • Europese Genetika: Kampioen asook Reserwe Kampioen
Alfa Expo

 

Alfa Expo Awards
Alfa Expo Awards

 

Alfa Expo
Alfa Expo Awards

 

Alfa Expo Awards

 

2018 ALFA EXPO TOEKENNINGS:

STAMBOEK TOEKENNING

RCH ontvang 'n Elite Goue Toekenning van Stamboek in die Elite Kleinvee teler van die Jaar-toekennings

Alfa Expo

 

Alfa Expo Awards
Alfa Expo Awards

 

Alfa Expo
Alfa Expo Awards

 

Alfa Expo Awards
Alfa Expo

 

VIRBAC INTERRAS SLAGLAMKOMPETISIE

Kampioen Interras slaglam op die hoef

Reserwe Kampioen Interras slaglamgroep op die hoef

Kampioen interras slaglamkarkas 

Kampioen Interras groep van 4 slaglammers.   

Hiervoor kry die Genootskap ‘n toekenning vir die beste Genootskap prestasie in die Virbac interras slaglam kompetisie.

Kampioen Interras slaglam op die hoef, kyk gerus na die onderstaande video soos op Alfa se Facebook blad

 
 
Alfa Expo Awards
Alfa Expo Awards
Alfa Expo
Alfa Expo Awards

 


 

2018 GENOOTSKAP TOEKENNINGS:

ALGEHELE WENNER - ILE DE FRANCE TELER VAN DIE JAAR 2018

Platinum Toekenning vir uitsonderlike kudde-aantekeningspraktyke en teling

Ile de France Boer van die Jaar

Silwer Toekenning - Ter uitbouing van die Ile de France ras en lojale toewyding

Beste kudde: 151+ aktiewe ooie

Goue Toekenning

 


 

2017 GENOOTSKAP TOEKENNINGS:

ALGEHELE WENNER - ILE DE FRANCE TELER VAN DIE JAAR 2017

Platinum Toekenning vir uitsonderlike kudde-aantekeningspraktyke en teling

Ile de France Boer van die Jaar

Goue Toekenning - Ter uitbouing van die Ile de France ras en lojale toewyding

Beste Kudde: 151+ aktiewe ooie

Goue Toekenning

 - Algehele Wenner vir Ile de France Teler van die Jaar

Algehele Wenner vir Ile de France Teler van die Jaar

 - Goue Toekenning vir Ile de France Boer van die Jaar

Goue Toekenning vir Ile de France Boer van die Jaar

 - Goue Toekenning vir die Beste Kudde 151+ aktiewe ooie

Goue Toekenning vir die Beste Kudde 151+ aktiewe ooie

RCH Ile de France Awards

 

 


 

2016 GENOOTSKAP TOEKENNINGS:

ALGEHELE WENNER - ILE DE FRANCE TELER VAN DIE JAAR 2016

Platinum Toekenning vir uitsonderlike kudde-aantekeningspraktyke en teling

Ile de France Boer van die Jaar

Goue Toekenning - Ter uitbouing van die Ile de France ras en lojale toewyding

Beste Kudde: 151+ aktiewe ooie

Goue Toekenning

Volharding as Teler (10 Jaar)

 - Algehele Wenner vir Ile de France Teler van die Jaar

Algehele Wenner vir Ile de France Teler van die Jaar

 - Goue Toekenning vir Ile de France Boer van die Jaar

Goue Toekenning vir Ile de France Boer van die Jaar

 - Goue Toekenning vir die Beste Kudde 151+ aktiewe ooie

Goue Toekenning vir die Beste Kudde 151+ aktiewe ooie

 - Volharding as Teler (10 Jaar)

Volharding as Teler (10 Jaar)

 


 

2015 GENOOTSKAP TOEKENNINGS:

BOER VAN DIE JAAR 2015

Silwer Toekenning Ter Uitbouing van die Ile de France Ras en Lojale Toewyding

 

TELER VAN DIE JAAR 2015

Goue Toekenning van Voortreflikheid vir Uitsonderlike Kudde-aantekeningspraktyke en Teling

Kudde meer as 160 Ooie

© RCH Ile de France. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of RCH Ile de France.
The previous generation Rolex Submariner still used aluminum bezel inserts, and rolex replica in comparison to the more modern ceramic ones, they are almost barbaric. Flat and easy to rolex replica sale scratch aluminum bezel inserts should not be found in anything but inexpensive watches these days. Some people, of course, omega replica sale have a fondness for the older aluminum-style bezel (or even some of the plastic ones, from a really long time ago). Those people are clearly rolex replica sale turning a blind eye to the impressive design, precision cut markers, and scratch resistance properties of a ceramic bezel. Also, sorry folks, in 30 years the Cerachrom bezel isn't going to "patina." It will stay the same glossy rolex replica uk black color it is when you buy it. Inside the Rolex Submariner 114060 is the totally in-house made caliber 3130 hublot replica uk automatic. It is an utterly well-made, no nonsense workhorse of the highest caliber (no pun rolex replica sale intended) that just tells the time.