Op 17 September tydens die Oostelike Ile de France Klubveiling word ram RC21049 vir die hoogste prys op die veiling, teen R50 000 aan Ernest Woest Gatsak IDF Stoet en Harry Meyer Harlin IDF Stoet verkoop.
Op 20 Augustus 2021 wen RCH Ile de France Stoet ‘n Nasionale Interras Slaglamkompetisie
Kampioen Slaglam aan die haak
Reserwe Kampioen Slaglam aan die haak
Kampioen Groep lammers aan die haak
Reserwe Kampioen groep lammers aan die haak
'n Uiters suksesvolle veiling is afgelope Saterdag aangebied by die Bloemfontein Skougronde. Gehalte van diere op veiling was uitsonderlik en goeie pryse behaal getuig hiervan asook van die gewildheid van die Ile De France. 50 Stoet- en kudderamme, 60 Stoetooie en 100 Kudde-ooie was aangebied.
Hoogste prys behaal vir 'n ooi was R7000.00.
Verkoper: Gerrit Erasmus, Gerune Stoet (Prieska)
Koper: Regina Harmse, RCH ILE DE FRANCE Stoet (Ermelo).
Hoogste prys behaal vir 'n ram was R20 000.00. Verkoper: Regina Harmse, RCH ILE DE FRANCE Stoet (Ermelo). Koper: GJ Du Plessis, Wilgerstroom Boerdery, (Potchefstroom).
RCH Stoet behaal:
'n Totaal van 148 lammers was ingeskryf vir die kompetisie.
Wenner van::
Kampioenlam op die hoef
Kampioengroep op die hoef
Kampioenkarkas
Kampioengroep karkasse
Wenner van die Europese genetika asook Algehele wenner by die Royal Skou in Pietermaritzburg 2015, karkas verkoop vir R1100/kg – R25630-00.
Download the Complete Article in PDF format (1.41 MB)
Hoogste ooi pryse: Heel links: ooi RC14007 verkoop op die veiling vir R7 500, 2de van links: ooi RC140111 verkoop vir R8 500.
Hoogste rampryse: RC13058 en RC13095 - R16 000 elk
Wenkarkas Europese genetika RCH Ile de France Stoet karkas verkoop vir R340-00 per kg by Royal Skou 2014
Wengroep, asook wenkarkas RCH Ile de France Stoet